Tamlyn Wessels – Lui Voete

Lyrics

Ek sien jy sit
Voete in die lig
Jou glas is vol
Dansvloer buite sig
Maar ek’s hier om te dans
Vergeet van ‘n ruskans

Kom ons trap vas vanaand
So, kry my daar
Jy weet jy mag
Laat jou verskonings wag
Jy’t geen idee
Wat ek sou gee
Om te sien hoe jy probeer

So, glo jy my lui voete kan lei
Lippe kan vry
Oë kan verlei
Ek kan sien hoe jy onderskat
Twyfel oor dat
Ek raak kan vat

Lui voete kan steeds dans
En verdien ‘n tweede kans
So, sal jy veilig wil bly
Of rondval vir my
So, gee net oor
Laat my lui voete jou lei, mm, mm

So, wat hou jou terug?
Is jy dalk te bang?
Daar’s meer op die spel
Dalk ‘n soen op jou wang
Wat wag vir jou
Kom haal my sommer nou

Kom ons trap vas vanaand
So, kry my daar
Jy weet jy mag
Laat jou verskonings wag
Jy’t geen idee
Wat ek sou gee
Om te sien hoe jy probeer

So, glo jy my lui voete kan lei
Lippe kan vry
Oë kan verlei
Ek kan sien hoe jy onderskat
Twyfel oor dat
Ek raak kan vat

Lui voete kan steeds dans
En verdien ‘n tweede kans
So, sal jy veilig wil bly
Of rondval vir my
So, gee net oor
Laat my lui voete jou lei, mm, mm

Laat my lui voete jou lei, ooh, mm

Lui voete kan steeds dans
En verdien ‘n tweede kans
So, sal jy veilig wil bly
Of rondval vir my
So, gee net oor
Laat my lui voete jou lei, mm, mm
Laat my lui voete jou lei